Friday, January 12, 2007

Poena(nie)!

Ek moet admit - Ek is geen fan van Poena nie - sy musiek maak my kotserig voel, maar...toe het Poena nou na al die tyd my hart ook oorwin!

Hierdie skets op Youtube het my al 4 seisoene laat voel...koud, warm, lou en semi-koud; maar op die einde van die dag het ek nogsteeds gelag, geskrik en gerus gevoel dat iemand wat van 'n konserwatiewe plek in die Vrystaat afkom bietjie die balls het om te sĂȘ: "Fok jou Oom en Tannie Coservative, ek laaik tiete en vloek en daar is niks wat jy daaraan kan doen nie!"

Loer maar die link uit dis nogal funny. Gaan hier vir tiete en plesier.

No comments: