Tuesday, January 16, 2007

En die gelukkige wenner is...


Ja dames en here ons het 'n wenner - 'n donnerse brainiac as jy my vra! Ek sukkel my holle af by level 13 so die knaap het baie goed gedoen. O shit amper vergeet ek...drumroll...ttttrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr dish!

En die persoon om eerste by level 40 uit te kom is - Andries Smit! (ek het tot die screenshot - nie te kakkie) Sien ek sĂȘ mos ons doen niks in pommieland nie...

No comments: