Wednesday, January 31, 2007

Meet 'n Maaiki

Die week se gelukkige wenner is 'n seuntjie maaiki wat ek in Std. 9 ontmoet het toe ek skole verskuif het. Maar ek het egter eers die ware Jakob leer ken toe ek saammet hom by Sentra supermarket gewerk het! Ja ek sĂȘ jou ek so hard til geslaan dat ek nogsteeds nommerkies op my fingertips het. My maaiki het agter die vars vrugte sap counter gewerk en ek bedank hom tot vandag toe vir my gesondheid...die liters vrugte sap wat hy vir my VERNIET gegee het moes 'n gesonde impak gemaak het!

Hy is ook 'n ou wat lekker kan dans en stories vertel (veral die legendariese Anaconda storiekie) oor 'n bier of bottel wyn. En al die girls daar buite...die mannekie het nog nie 'n pot vir sy deksel nie en ek weet Valindietuin dag is oppad...so miskien kan iemand aan hom 'n Penis Pokey besorg. Hy is die tipe ou wat graag in die aand vir jou 'n storie lees voor jy bed toe gaan. Sy nommer is: 083 381 4675.

Volle naam en noemnaampies: Marius Coetzer>Maas

Lokasie: Stand 5, Zone 6, Extension 2, Roodekrans (en nee my huis is nie uit sink gebou nie)

Stickhorsies: Rugby + Golf

Gunsteling kondoom maak: Ek eet 'n appel sonder 'n skil!!!

Wat irriteer die K@K uit jou uit: Stormers supporters!!!! + Taxi bestuurders (geen spesifieke volgorde)

Wat is die grootste fout wat jy al ooit gemaak het: Glo nie in foute nie maar die lesse wat jy leer

As jy 'n cartoon karakter kon wees, wie sou dit wees en hoekom: Superman.....Rambo

Groot fake boobs of klein natuurlike boobs: GROOT fake boobs, Ja vir Pamela Anderson!

Het jy al iemand skelm afgeloer en hoekom: Nee nog nie, maar dis nooit te laat nie

Sal jy strip/stripper wees om jou familie te voed: As dit die laaste uitweg is, Ja. maar ook as dit nie die laaste uitweg is nie.

Wat dink jy van die Blood Diamond saga: Is nog bietjie agter op daai een, maar is op hoogte van die "Super 14" saga!

Wat is jou groot confession: Ek is 'n groot BULLS ondersteuner en proud of it!!!

Beskryf Jenni in 1 woord: GR8


No comments: