Friday, January 12, 2007

"Comment Alert"

Nico Botha; Suid Afrika

Dame Adele is heeltemal korrek. Jy is nogal snaaks vir 'n meisie.

Ek wil ook net byvoeg dat van die skaam name nogal Deurmekaarmakend is. In die natuur eet anacondas onder andere parratjies. "Skaam" anacondas word egter deur "skaam" parratjies verorbder. En om dit te kroon, spoeg "skaam" parratjies die "skaam" anacondas dan weer uit. Dit gebeur egter nie net eenkeer nie. Die geƫetery en uitgespoegery is 'n herhalende proses. Raar, maar waar!

"Rosie" is precious. Wat nogal snaaks is want "rosies" as sulks, is inderdaad precious. Dit is dus 'n baie goeie naam.

En die "anaconda" mannetjie het heel duidelik 'n baie groeie en trotse gevoel by sy ouers geskep en het vandag seker 'n gelukkige meisie. Anders as "potloodjie"...


No comments: