Tuesday, January 09, 2007

En die rocket het gelaunch...

More juffrou, more maaikies

Dis reg, staan op aandag, smile en luister nou mooi...Jenni het besluit om 2007 meer interresant te maak deur 'n semi-intressante blog te begin. Ja ek mag dalk tegnologies gefok wees, maar ek probeer ok.

So van nou af sal ek weekliks enige boring, funny, mal, los, corny, loopy en interesantte gebeurtenisse weerspieƫl. (p.s. ek het die woord interresant al 3 keer gebruik , maar om die eentonigheid uit te wis het ek hom 3 verskeie maniere gespel).

So hou waak - die kak gaan nog spat.

p.s. ek kannie altyd so lekka spel nie, so lees oor die spelfoute asb.

No comments: