Friday, March 09, 2007

Cock jou Doodle

Ag ek like dit as mense sulke creative interactive websites skep! Dit maak die spier in my hartjie al hoe vinniger laat pomp en die rooi goed in my are, nie altyd seker of die elkehol of bloed is nie, vinniger laat in die rondte gaan.

Ons almal weet Vrydae middae is kak boring! Jy sit by die donnerse werk en trek jou nekhare 1 vir 1 uit, droom oor die befokte naweek wat jy gaan hĂȘ en wens jy was liewers in die swembad met 'n COCKtail...nou ek kan nou nie vir julle almal 'n lekker COCKtail bring nie, so ek gaan nou maar my beste doen om tenminste vir julle 'n COCK te bring.

Ek weet nie of die seunkies dit so baie gaan smaak nie, ag maar fokkit man, wees bietjie open-minded, miskien kan jy nog 'n Pielcasso wees sonder dat jy dit agterkom.

Create asb julle kunswerke en email dit vir my! Ek wil elke een op die blog sit! Die mees kreatiefste een gaan 'n prys wen!!! Bo in die hoekie is myne...getitel: Bright-Brains...want dis mos wat dit eintlik is...'n brein vir 'n sekere spesie op aarde. (Grappie net!)

Gaan hier vir CockJouDoodleEnStuurDitIn plesier.

No comments: