
As ons nou mooi gaan sit en dink in ons behekte, befenste, be-elektriese omheinde, bespanish barred befoken ge ADT'de huise...dan moet ons onself net ook 'n vragie vra. Is Rwanda dan nie daai landjie da in die ooste in Akrika waar al die wars en kak aangaan nie? Skiet hulle dan nie baie mense op 'n dag nie? Nee moenie worry nie, ons wen hulle by verre! Suid Afrika vat amper die bloed-koek...maar noggie! Daar is 1 ou landjie wat nou in ons pad staan vir die No. 1 titel!
Donnerse Honduras! Ja so kak klein plekkie daar in central America.
Ek glo nie ou Honduras gaan vir te lank in ons pad staan nie. Kyk die murder rate in Suid Afrika spandeer gelukkig 'n moerse klomp ure op die treadmill! Hy raak al hoe fikser...Kan Eskom ook asb net seker maak die donnerse krag bly aan sodat MurderRate kan aanhou draf! Fanx!
Maar sien die probleem is MurderRate se coach glo nie so sterk in hom nie! Sien die coach het net nou die dag gesê dat MurderRate nie out of control is nie en ons almal weet wat dit betekin...arme MurderRate gaan dan nie top posisie kan haal nie. Wel mi

Viva Suid Afrika! Kom geniet die 2010 World Cup hier in ons pragtige land - waar ons darem 1ste gaan kom in iets!
*Die Murder Rates op image 2 word per 100 000 mense gespesifiseer.
*Artikel is satiries, net incase jy gewonder het.
No comments:
Post a Comment